Haatspraak en rassisme
AfriForum gaan MRK-beslissing oor Malema-haatspraak beveg
AfriForum gaan die bevinding van die Menseregtekommissie (MRK) dat Julius Malema, leier van die EFF, se uitsprake teen wit mense nie op haatspraak neerkom nie in die hof betwis. Dit is vir die burgerregte-organisasie uiters kommerwekkend dat die MRK in wese blatante...
AfriForum oortuig dat Malema-uitspraak haatspraak is: Dien hersieningsaansoek teen MRK-beslissing in
AfriForum het vandag ’n hersieningsaansoek by die Suid-Gautengse hoë hof ingedien teen die Menseregtekommissie (MRK) se bevinding dat Julius Malema, leier van die EFF, se uitsprake teen wit mense nie haatspraak is nie. Dít volg nadat AfriForum in November 2016 ’n...
AfriForum wil Haatspraakwetsontwerp in parlement teenstaan
AfriForum het vandag tydens ’n konferensie aangekondig dat die burgerregte-organisasie ’n skriftelike betoog by die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling ingedien het teen die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak (die...
Haatspraakwetsontwerp
Die voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak is vir kommentaar gepubliseer. AfriForum voel dat werklike haatmisdade en -spraak strafbaar moet wees, maar dat hierdie wetsontwerp die betekenis daarvan verwring. As die...
AfriForum maak rug styf teen voorgestelde haatspraakwetsontwerp
Vryheid van spraak is ’n hoeksteen van ’n oop en demokratiese samelewing en moet ten alle koste beskerm word. Dit is een van die gevolgtrekkings waartoe deelnemers vandag by ’n seminaar van AfriForum gekom het waar die burgerregte-organisasie ook aangekondig het dat...
AfriForum dien klagte by SAMRK in oor kommentaar ná Hoërskool Driehoek-tragedie
Die burgerregte-organisasie AfriForum het klagtes by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) ingedien teen 24 persone wat ná die tragedie by die Hoërskool Driehoek rassistiese en aanhitsende opmerkings op sosiale media gemaak het. Vier leerders is oorlede en...