Vryheid van Spraak
AfriForum beskou “ou vlag”-uitspraak as terugslag vir spraakvryheid
AfriForum beskou die uitspraak wat vandag in die Johannesburgse hooggeregshof met betrekking tot die sogenaamde ou Suid-Afrikaanse vlag gelewer is, as ’n terugslag vir vryheid van spraak, hoewel dit nie die organisasie se aktiwiteite of standpunte direk sal raak nie....
AfriForum en Ernst Roets se hofsaak oor vlag-twiet uitgestel
Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, sou vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof op aanklagte van minagting van die hof verskyn het. Die saak is egter tot môre (4 September) uitgestel, aangesien die regter bevind het dat daar nie plek op die...
Verbanning van die ou vlag is sensuur
AfriForum is bereid om sterk standpunt teen sensuur en vir die beskerming van vryheid van spraak in te neem. Vir AfriForum gaan dit nie oor die ou vlag nie, maar juis oor spraakvryheid. Die Nelson Mandela-stigting draai voorts sy rug op wyle oudpresident Nelson...
Uitspraak voorbehou in saak teen AfriForum en Ernst Roets oor vlag-twiet
Uitspraak is voorbehou in die Suid-Gautengse hooggeregshof waar Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, vandag op aanklagte van minagting van die hof verskyn het. Die klagte deur die Nelson Mandela-stigting (NMS) is ingedien nadat Roets ’n afbeelding van...
Die vlag en versoening … Waarom die resep flop
Deur Ernst, Hoof van beleid en aksie by AfriForum *Hierdie artikel is geskryf in reaksie op die artikel “Staak beheptheid oor ou vlag” deur prof. Elmien du Plessis wat op 5 September 2019 op Netwerk24 verskyn het. Netwerk24 het egter nie die reaksie gepubliseer nie. ...
Ou vlag twiet: Ernst Roets onskuldig aan minagting van die hof
Die hooggeregshof in Johannesburg het vandag vir Ernst Roets, hoof van beleid en aksie by AfriForum, onskuldig aan minagting van die hof bevind. Dié klagte is onlangs deur die Nelson Mandela-stigting (NMS) gebring nadat Roets ’n afbeelding van die ou Suid-Afrikaanse...
AfriForum verwelkom uitspraak in saak oor vlag-twiet
Regter Colin Lamont het die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof van die hand gewys dat Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, minagting van die hof gepleeg het. Die klagte is deur die NMS gebring nadat Roets...